1/3

Die Drostdy-teater, geleë in die hartjie van Stellenbosch, bied tweehonderd-en-veertig sitplekke vir 'n intieme ervaring tussen kunstenaar en gehoor. Gaste word genooi om hier van die mees talentvolste musikante, woordkunstenaars en akteurs, met 'n tikkie nostalgie,  te kom ervaar

en geniet... LEES VERDER

DROSTDY THEATRE

Cnr Alexander St & Bird St, Stellenbosch

T: 079 699 5091

E: ane@drostdyteater.co.za

 

  • Facebook - White Circle
  • Instagram - White Circle
  • Twitter - White Circle