Upcoming Events & Performances

We want you to join us this season and guarantee you will have the time of your life at our upcoming shows. Take a glance at our schedule, and be sure to get your tickets soon.

NATANIËL

Songs We Used To Sing

6 Mei 2021 - 19:00 Uitverkoop

7 Mei 2021 - 19:00 Uitverkoop

8 Mei 2021 - 11:00 Uitverkoop

8 Mei 2021 - 19:00 Uitverkoop

Boutique Teater

Vanaf 6 tot 8 Mei betree Nataniël vir die heel eerste keer die verhoog van die Drostdy Teater vir 4 vertonings. Saam met pianis Charl du Plessis bring hy ná ’n afwesigheid van byna 14 maande sy gebruiklike humor, hartseer, wyshede en waarhede na Stellenbosch.


SONGS WE USED TO SING is ’n program van musiek wat al vir dekades iewers in ons herinneringe woon, maar tans vergete is of lanklaas gehoor is. Tydlose melodieë en hartroerende lirieke is die vertrekpunt.  Van Barok-opera tot klassieke rolprente, van gospel tot wêreldmusiek, van jazz tot folk, van Handel tot Cohen, vanuit Nataniël se argief tot op die verhoog! 


Natuurlik is daar splinternuwe stories in beide Engels en Afrikaans, fantasie, tragedie, kwessies en kinkels, asook ’n skouspelagtige versameling kostuums deur Floris Louw. Dis intiem, dis groots, dis tyd!


Hierdie vertoning is ook die perfekte geskenk vir Moedersdag!
’n Pop-up Nataniëlwinkel is beskikbaar met sy nuutste boeke, gesuiwerde LIVE LIKE N-olies, keramiek en selfs produkte uit sy nuwe reeks artisan-gebak.

Nataniël blom.jpg

KOM KLETS SAAM

met Hannes & Shaleen

Saterdag, 5 Junie 2021 - 20:15

Boutique Theatre

Fiela, Nenna, Shaleen ...soveel name en soveel stories. Hannes van Wyk en Shaleen Surtie-Richards sal onthou word as Krynauw en Nenna in Egoli en met die jare het hulle goeie vriende geword... Nou het die twee `n spinternuwe “vertoning” om aan te bied.

 

Danksy Hannes se bekendheid as onderhoudvoerder het hulle besluit om dit in onderhoud-styl te doen. Hannes gaan `n uurlange onderhoud met Shaleen voer, maar ook sy mening lug oor sake van die hart. In ‘n wêreld waar mense met vele uitdagings soos depressive en angs gekonfronteer word, poog hierdie gesprekke ook om te wys daar daar ‘n uitkoms en hoop is.

 

Die INSPIRERENDE gesprek gaan komies en ook ernstig wees en sal handel oor kinderjare, gewigsverlies, “vals” hare, rook, gesondheidskwessies, skelwoorde en ook finansiële uitdagings. Dieper kwessies sal deur ‘n kundige op die gebied van geestesgesondheid en medisyne aangespreek word. Die onderwerpe gaan kaalvuis getakel word en die gehoor sal die kans hê vir deelname en om hulle vrae te stel aan Shaleen, Hannes en ander gassprekers. Maak jou reg vir lekker lag en kuier met Hannes en Shaleen!

Screenshot 2021-05-05 at 16.25.51.png

MARK HAZE

The Stripped Down Show

Friday, 02 July 2021 - 19:00

Upstage Lounge

Enjoy dinner and a show at Drostdy Theatre’s Upstage Lounge this Winter.

 

Unwind with a glass of our finest local wine and enjoy the warmth of our cosy fireplace as you enjoy the show. Known for his wide vocal range, for being a showman, his signature sound and a combination of high energy Rock ‘n Roll, Mark’s does it again with his stripped down show that isn’t actually stripped down! The show is as mesmerizing as it comes. Watch as Mark builds from scratch with acoustic and electric guitar, drum machine and loop station! The show will feature some of Mark’s favourite influences and covers throughout the history of Rock ‘n Roll like Bon Jovi’s hit “Dead or Alive, Guns ‘n Roses’ “Sweet Child of Mine”, The Beatles’ “Come Together”, Pink Floyd’s, “Brick in the Wall”, and Queen’s “Somebody to Love”, to mention but a few classic favourites, as well as Mark’s latest Top 10 hit single “Good Riddance (Time of your Life)”.

Oozing on-stage charisma, Mark possesses the ability to command the largest of audiences, as well as connect personally with people when he performs at a more intimate venue – something not easily done when moving from large stages with a full band to a simpler acoustic setup where he is face to face with the audience. His powerful vocals, and soulful, skilled guitar playing, are a force to be reckoned with. 

Mark Haze promises a show experience like no other can offer - an escape into a world where nothing else matters. You will find yourself lost in the moment – only the music will exist once he begins to sing. Expect soaring vocals and dynamic guitar work. Each performance is treated as though it would be his last!  

Each ticket includes warm, homemade soup served with bread and butter.

 

YouTube links:

https://tinyurl.com/3a52b7t5

https://tinyurl.com/4ty7bub7

Mark Haze.jpg

SCHALK SING SLEG

Schalk Bezuidenhout

Vrydag, 27 Mei 2021 - 20:15

Saterdag, 28 Mei 2021 - 20:15

Boutique Teater

In hierdie nuwe vertoning kombineer Schalk Bezuidenhout stand-up komedie met oorspronklike liedjies. Schalk mag dalk koor gesing het op skool en hy was selfs 'n Kanarie op die silwerdoek, maar die slotsom is: Schalk sing sleg. Of sing hy regtig sleg? Schalk deel die verhoog met die talentvolle musikant Wesley van der Westhuizen van Johannesburg.

 

O ja, Wesley speel verskeie instrumente, Schalk tree dus nie op met backtracks soos een of ander snotkop met 'n snor nie. Kom tuit jou ore en lag jouself ’n papie, want Schalk se liedjies sal jou laat mis, eet, slaap, herhaal én skater! 

7schalksingsleg.jpg

Andriette Norman

Hartsland

Vrydag, 18 Junie 2021 - 20:15

Boutique Teater

Andriette kom maak ‘n draai by Drostdy Teater met die musiek vanaf haar nuutste album, Hartsland. Ook ou bekendes soos, “Mag Hy” en “Sewe oseane”. Met haar alt stem gaan sy weer die gehoor bekoor en met haar pittigheid jou lekker laat lag!

Andriette.jpg

CORLIA

IN KONSERT

Sondag, 27 Julie 2021 - 18:00

Boutique Teater

Corlea is een van die veelsydigste en gesogste kunstenaars in Suid Afrika! Sy het al vele kritici verbaas met die verskeidenheid genres wat sy dek en bemeester, en laat sy duisende aanhangers spraakloos met haar uiters vermaaklike konserte en ongeëwenaarde verhoogspersoonlikheid!!!

Met 'n kragtoer van die bekendste en populêrste liede beweeg Corlea tussen ligte klassiek en opera, pop en rock, country, jazz en blues tot geestelike musiek - soos nooit tevore! Dit alles terwyl sy op haar voete met die gehoor skerts en hulle nie vir 'n oomblik verveeld laat nie! Moenie hierdie unieke vertoning misloop nie!

Corlea.JPG

PARLOTONES

LIVE

Sunday, 30 Mei 2021 - 18:00

Boutique Theatre

Put simply, The Parlotones are potentially South Africa’s biggest selling pop/rock act ever with 2 000,000+ albums sold worldwide. Constantly pushing the envelope of their artistry and setting the stage for being named one of the hardest working bands in the industry, The Parlotones entered the studio for their third album ‘A World Next Door To Yours’, which was released in 2007. 2019 saw The Parlotones release an Unplugged-ish album 'Something Old, Something New, Something Borrowed, Something Blue.

 

The recording is rich in acoustic renditions and eerie renditions of the band's catalogue. The band made use of lockdown to head back into the studio to record their next instalment' STRIKE THE HARP' that will be an XMAS album. Says Kahn "We're hoping to bring some light-hearted tongue-in-cheek good vibes to what has been a heavy year by spreading some festive cheer with a Parlotones-style Christmas album". Not only praised for their songwriting and melodies, but The Parlotones are also adored for their expressive LIVE performances their iconic face makeup and their willingness to interact and touch their audience. Join us at Drostdy Theatre this May, to experience this world-class band live on stage!

Andre_Badenhorst_Photography.jpg

ELANDRÉ

LIVE

Vrydag, 25 Junie 2021 - 20:15

Boutique Teater

Die soms jeugdig, soms volwasse werk van Elandre word bestempel as vars, onverwags, onvergeetlik, en trots Afrikaans. Aan die hoof van elke lied, musiekvideo, of verhaal is die trefkrag egter steeds sy unieke bariton stem. Nou is Elandre terug, om selfs nog groter golwe te maak, met sy derde album: Rugsak!

 

Hierdie voortreflike nuwe versameling beloof om van sy beste werk te wees, met aangename verrassings, en 'n nuwe aanslag tot sy unieke lirieke en musiekstyl. "Ek is geleer dat ons elkeen die lewe deurgaan met 'n rugsak. 'n Spreekwoordelike bereplek vir die klippe wat jy op jou lewenspad vind. Dit is in die stilte van 'n pandemie dat ek die geleentheid geneem het om my eie rugsak om te keer, te analiseer en te vereer." - Elandre Pak jou rugsak en maak gereed vir 'n nuwe avontuur!

YouTube skakels: 

https://youtu.be/p66QBVzfqS4

https://youtu.be/5PeIMlAaDf4

WhatsApp Image 2021-02-14 at 10 44 03 El