
Die Drostdy-teater, geleë in die hartjie van Stellenbosch, bied tweehonderd-en-veertig sitplekke vir 'n intieme ervaring tussen kunstenaar en gehoor. Gaste word genooi om hier van die mees talentvolste musikante, woordkunstenaars en akteurs, met 'n tikkie nostalgie, te kom ervaar
en geniet... LEES VERDER