October 4, 2017

Please reload

Onlangse Plasings

Doep is Nie Dood Nie

March 25, 2015

1/1
Please reload

Gewilde Plasings

Woord en Musiek met Marita van der Vyver

June 24, 2016

Marita van der Vyver besoek Suid-Afrika op skrywerstoer

 

 

Frankryk-gebaseerde Afrikaanse skrywer Marita van der Vyver besoek eersdaags Suid-Afrika vir ’n skrywerstoer om onder meer te gesels oor die verfilming van haar gewilde boek Dis koue kos, skat.

 

Sy sal onderskeidelik draaie maak by die Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein en Innibos Fees in Nelspruit, en op 7 Julie kuier sy in Stellenbosch by die Drostdy Teater vir ’n spesiale Woord en Musiek-aand. Tydens hierdie geleentheid sal Kwêla aanbieder Hannes van Wyk met haar gesels oor haar oeuvre met musiek uit die rolprent se klankbaan gespeel deur Schalk Joubert.

 

Kaartjies kan direk by die Drostdy Teater bespreek word by info@drostdyteater.co.za of 087 943 2495.

__________________________________________________________________________________________

7 Julie

19:00

R120 per kaartjie

Bespreek by: info@drostdyteater.co.za or 087 943 2459

 

Please reload

DROSTDY THEATRE

Cnr Alexander St & Bird St, Stellenbosch

T: 079 699 5091

E: ane@drostdyteater.co.za

 

  • Facebook - White Circle
  • Instagram - White Circle
  • Twitter - White Circle