ONLINE 

Bespreek jou kaartjies hier.
Book your tickets here.

My Way

"My Way" met Niël Rademan en Lucas Heinen 
Rademan fokus op die samekoms van klassieke musiek en die vermaaklikheidskabaret. Sigeunerklanke, kabaret, tango en volksmusiek word met mekaar vervleg. Die produksie bestaan uit selfgeskrewe en verwerkte musiek.

Friday, 14 August 2020 - Monday, 17 August 2020 | Online show| R100

Please reload

Laurinda Hofmeyr: Die liefde is 'n reis

21 Jaar na die bekendstelling van haar eerste album ‘Perd oor die maan’ kyk Laurinda terug na die verse wat sy oor die jare getoonset het. Die resultaat is ‘n nostalgiese reis vol hoogtepunte met gesoute musiekvennote Schalk Joubert(baskitaar) en Kevin Gibson(tromme) aan haar sy. Sy volg die gedigte se spore tot by hul oorsprong (‘Ek het ‘n huisie by die see’ is byvoorbeeld reeds in 1949 gepubliseer) en gee net genoeg agtergrond sodat die relevansie van ‘n gedig vir hierdie vreemde tye weer opnuut registreer. 

Friday, 28 August 2020 - Monday, 31 August 2020 | Online show | R100

André & The Swingers

Swing sensation, Andre & the Swingers will be performing all your favourite jazz standards in this family-friendly online concert. You can look forward to songs such as Moondance, Fever, Somewhere over the rainbow, Mack the knife, as well as Walking in Memphis, You've got a friend in me and even Afrikaans classics like Namakwaland and Kaapse Draai. Special guest artists Marlie Katzke and Kyle Seconna will join in on the fun with duets like Something Stupid and In die Skadu van Ou Tafelberg. This talented group of seasoned musicians will not only take you on a trip down memory lane but will present a program so diverse and fresh, the whole family will sing along. 


Friday, 11 September 2020 - Monday, 14 September 2020  | Online Show |R100

ALTEmit a capella

Vier vuurwarm alte saam op een verhoog. Vier sanger-liedjieskrywers in eie reg. En wat hierdie groep so uniek maak is dat die meerderheid musiek uit hulle eie penne vir die groep verwerk is. ’n Paar immergroen treffers kry ook elkeen ’n nuwe baadjie. Babette Viljoen, Olga Leonard, Hilandi du Toit en Grethe van der Merwe span saam en bied a capella aan soos nog nooit tevore nie. Pure pret - dis nie altemit nie! ALTEmit a capella is benoem vir ’n Kyknet Fiësta (Beste Musiekgedrewe Produksie) in 2019. 

Friday, 25 September 2020 - Monday, 28 September 2020 | Online Show | R80

Please reload

DROSTDY THEATRE

Cnr Alexander St & Bird St, Stellenbosch

T: 079 699 5091

E: ane@drostdyteater.co.za

 

  • Facebook - White Circle
  • Instagram - White Circle
  • Twitter - White Circle